


Charn?an der Walt runs an independent fee-based firm called "Lemons into Lemonade Financial Planners CC" in Stellenbosch (info@lemons.co.za). She has been in the financial services industry for 17 years and her love for people and finances come together in her ability to consult and facilitate both individual and corporate clients in her unique "Lemons into Lemonade" way!
As an Associate Member of the Financial Planning Institute, she has completed a wide variety of courses which includes Estate Planning and Administration. She has also drafted Wills and Trust Deeds since 1996.
Charn?as gained a reputation in the Boland-area for the drafting of business plans and leading strategic planning sessions for small to medium business entities.
Although she is convinced that a financial advisor should know the relevant legislation and its application pertaining to a specific situation, she does not believe in impressing clients with technical lingo. "My clients want the content of the information, but in their own language. This way they understand their role and are all actively involved in reaching their financial (and other) dreams!"
Where necessary, she works in conjunction with the client's lawyer and/or auditor but in general she takes into account the client's lifestyle, family situation, personal dreams and current financial situation.
Since april 2007 the company has expanded to serve south africans worldwide, especially in London. Her focus is to bring financial order to their south african policies and asset structures as well as providing them with complete tax advice and administration services.
Question
Hi Charné
Ek weet nie of jy die regte persoon is wat my kan help nie, maar ek gaan in elk geval die kans vat en kyk of jy my dalk advies of raad kan gee.
Ek was op die drumpel om met my verloofde van 10 jaar te trou laas jaar Maart, toe hy besluit het om net so op my en ons twee kindertjies uit te stap vir 'n jonger meisie, hy het saam met haar besluit om op te pak en weg te trek George toe, wat my natuurlik in 'n vreeslike posisie plaas, want ek het alles wat ons saam gehad het in my naam gehad op daardie stadium, so ook ons huis en al die kredietkaarte, klere rekening en nog meer. Juis vir die rede omdat hy drank en dwelms misbruik het en sy naam baie sleg was en hy ook helfte van ons skuld betaal het.
Ek het in tussen vir my toe 'n beter, meer stabiler werk gekry wat my meer flexible kon maak om vir my twee kindertjies te kan sorg, maar soos wat die tyd verby gaan het die skuld net meer en meer geword en ek kon net nie meer by bly nie.
Ek het nou darem my huis verkoop gekry, maar as ek die somme doen en kyk wat ek skuld altesame met al die ander rekeninge is dit 'n onbeskryflike groot bedrag. Ek ontvang nie maintenance van my eks af vir die kinders nie en ek werk elke dag om vir my kinders te kan sorg.
Wat kan ek maak om my skuld uit te sorteer? Dit is net te veel vir my om terug te betaal, ek is raadop en moedeloos.
Answer
Dit is altyd 'n geweldige risiko om alles so in een se naam te doen, maak nie saak wat die rede is nie. Ek werk ook baie met boedels van mense wie gesterf het en as al die bates (en skuld) net in een se naam was sonder beplanning, dan is dit regtig 'n probleem. Al bly die twee mense bymekaar, al het albei betaal – dit maak nie saak nie, want daar is gewoonlik nie beplanning nie.
Beplanning beteken dat mens na al die moontlikhede kyk, van dood, mediese ongeskiktheid waar een persoon nie meer kan werk nie en dan soos in jou geval (wat paartjies heel dikwels nie oor wil praat nie) waar die een moontlik 'n ander pad inslaan.
Ek is jammer jy is nou ook met al die skuld gelos maar ek weet ook dat jy dit nooit weer sal doen nie, maak nie saak al trou die persoon met jou nie! Daar is geen vinnige raad vir skuld nie. Ek help soms mense om na hulle uitgawes te kyk en al wat ek kan doen, is om die persoon te help 'n begroting optrek sodat mens net 1x 'n week (voorbeeld) kontant koop en jy selfs tot elke ete beperk is (soos in jou geval 'n volwassene en twee kinders) want sonder dit het mens nie beheer oor wat in en uitgaan nie. Dan gaan kyk ons soms na die tipe skuld en waar dit is en kyk of mens een of twee rekeninge eerste kan probeer afbetaal waar die rente moontlik baie hoog is en so aanwend op ander – so dis miskien 'n baie taai drie maande en dan kan mens asemhaal. Die klein sondebokke is dat mense goed betaal met debietorders wat hulle self nie eers altyd weet presies wat dit dek of voor is nie; ook nie hoe hulle bank se kostes werk nie; kontant trek soos hulle nodig het maar nie vir etes ens. beplan en net daarby hou nie; en voortgaan om rekeninge te gebruik gewoonlik weens 'n tekort aan kontant.
En dan moet mens regtig begin van 'n kant af begin veranderinge maak en ek bedoel veranderinge wat nie net moeilik is nie, maar BAIE opofferings vra. Jy weet, sommige kliente trek na hulle ouers toe vir 'n jaar of wat. Ander trek in piepklein plekkies in en betaal al wat hulle kan af aan die skuld. En dan sien mens elke maand die minimum word ligter en die rente kleiner, maar dis wanneer mens eers moet bly meer betaal sodat jy dit al gouer en gouer kan betaal. En later vertel hulle jou wat hulle gedink het is die slegste tyd was toe eintlik die tye waar hulle hulleself en hulle ware vriende leer ken het!
- Charné van der Walt
![]() |
![]() |
|
|
|
||
![]() |
![]() |
|
![]() |
Super crafty
Watch out Martha Stewart, Hannah has a sewing machine! more>
|
|
![]() |
7de Laan
Lienkie is successfully manipualting an unsuspecting Marko... more>
|

Financial Manager (Chartered Accountant) AA preferred
Gauteng - Johannesburg
Financial Manager: Chartered Accountant
Gauteng - Johannesburg
Group Financial Manager
Gauteng - Johannesburg
Regulatory Reporting Manager
Gauteng - Johannesburg
Group Financial Manager (Chartered Accountant)
Gauteng - Johannesburg
more jobs »
Conquer the interview
Create the perfect CV

Retirement calculator
SARS offices
Dejunk your finances
Patent your plans
Vehicle finance
Exchange rates
Landlord vs tenant
How to draw up a marriage contract
The maintenance talk
Maternity leave
The lowdown on retrenchment
You and your domestic worker
Fairlady
True Love
Sarie
True Love BABE
Bride
Shape
|
Your voice, every day... here!
|



