| KREATIEWE LEEFSTYL  
 
| TEKEN IN OP TUIS | ARGIEWE | CLICK FOR ENGLISH  
              TUIS WERKSESSIES NUUT GESELS SAAM GALERYE AGTER DIE SKERMS KOMPETISIES KONTAK ONS
 
 
   Hoe om in te teken
TJEK & POS ADRES AANWYSINGS
Stuur die voltooide intekenvorm in vandeesmaand se uitgawe na Tuis, Vrypos CB 0006, Kaapstad 8000, of faks dit na 021 405 1032.

DIREKTE DEPOSITO'S
Direkte deposito's aan Media24 kan gedeponeer word in ons ABSA bank rekening (rekening nommer 4051828011). Faks die konfirmasie strokie na 021 405 1032.

KREDIETKAART & DEBIET BESTELLINGS
Bel 0860 103 769 (deel-oproep).

E-POS
Stuur jou naam en kontak besonderhede na tuisinteken@media24.com.

AANLYN
Teken nou in via Subscribe24.

VIR NAVRAE
Bel 0860 103 769 (bel +27 21 406 4972 van buite Suid-Afrika).

 
Teken nou in en kry vier uitgawes GRATIS!
Gebruik ons spesiale afslagaanbod van R250,59 per jaar en spaar R101 op 'n 12-maande-subskripsie. Dit beteken jy kry vier uitgawes van Tuis gratis!

Deur in te teken hou ook die volgende voordele in:

  • Tuis word elke maand by die adres van jou keuse afgelewer
  • Jy hoor van spesiale aanbiedinge, geskenke en afslag
  • Vir die duur van jou intekening spring jy prysverhogings vry
  • Maar die beste van alles is dat jy nooit weer 'n enkele uitgawe van Suid-Afrika se grootste dekor-en-tuintydskrif hoef mis te loop nie!

    Dié maand se spesiale aanbod
    Teken nou in en wen
    Gebruik ons spesiale aanbod van R265,56 vir 'n 12-maandesubskripsie en spaar R86. Indien jy hierdie aanbod kies, staan jy ook 'n kans om 'n volledige tuintoerustingstel ter waarde van R20 000 van Lawn Star te wen.

    TEKEN VANDAG IN!
    Kies een van dié intekenopsies:

  • Bel ons subskripsielyn, 0860 103 769 of SMS "subscribe" na 32365 (R1 per SMS)
  • Teken aanlyn in by www.subscribe24.co.za
  • Gebruik die koepon in die tydskrif om per pos in te teken, of as jy eerder per kredietkaart wil betaal of 'n direkte inbetaling wil doen
  •  

    Home
    Free Newsletter
    Competitions
    ON WOMEN24
    REGULARS  
    Columnists
    Blogs
    Cartoons
    Find restaurants
    ABOUT WOMENS 24
    Terms and conditions
    Contact Us
    Advertising


    © home 2007. All rights reserved.