| KREATIEWE LEEFSTYL  
 
| TEKEN IN OP TUIS | ARGIEWE | CLICK FOR ENGLISH  
              TUIS WERKSESSIES NUUT GESELS SAAM GALERYE AGTER DIE SKERMS KOMPETISIES KONTAK ONS
 
Venster-inspirasie

Speel met materiaal
Vanmelewe se outydse kantgordyne het gelukkig so te sê heeltemal uitgesterf. Vandag is daar 'n groot verskeidenheid deurskynende materiaal soos organza, voile of netstof wat die buitewêreld se oë sal uithou. Dié lap kan ook op sy eie gebruik word, of selfs bo-oor gordyne – dan bly dit hang as jy die gordyne wegbind.

 
<<VORIGEPRET 1/5VOLGENDE >>
Vensters en wat jy daarvoor hang , is 'n integrale deel van jou huis se dekor. Dit rond nie net 'n vertrek af nie, maar die styl, kleur en motief daarvan verklap ook iets van jou persoonlike styl.

 

BESOEK DIE ANDER DEKOR/SELFDOEN GALERYE»

Home
Free Newsletter
Competitions
ON WOMEN24
REGULARS  
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
ABOUT WOMENS 24
Terms and conditions
Contact Us
Advertising


© home 2007. All rights reserved.