|
|
Onderwerp: |
Betlehem Ster plantjie |
|
| Boodskap: |
Hi Daar
Ek het onlangs 'n "ster van Betlehem" van Gobabis by my oorgeplant (Windhoek) en die outjie kry swaar – kan julle my dalk se waarvan hy hou ?Son of skadu, baie water of min. Hy lyk net soos die rooi kersfees blom, die enigste verskil is dat sy rooi blaartjies nie apart bo die kroonblare sit nie, maar die rooi punt gedeeltes deel is van sy groen blaartjie. |
|
| Gestuur deur on: |
22/04/2008 16:10 |
|
| Gestuur op: |
Marsha Botha |
|
| Email Address: |
marshabotha@mweb.com.na |
|
| Reply to this posting |
|
|