| KREATIEWE LEEFSTYL  
 
| TEKEN IN OP TUIS | ARGIEWE | CLICK FOR ENGLISH  
              TUIS WERKSESSIES NUUT GESELS SAAM GALERYE AGTER DIE SKERMS KOMPETISIES KONTAK ONS
 
Lees alle besprekings »

Onderwerp:   
Betroubare Bouers
Boodskap:    My vrou koop gereeld julle tydskrif en ons geniet dit baie om daardeur te kyk. Ek is self al 12 jaar lank in die konstruksie en boubedryf in Worcester en wil ook net vir jul in kennis stel dat die meeste van die kere wat die klieënte 'n bloutjie loop met bouers is omdat hulle nie vir die bouers vra vir klieënte verwysings nie.Die meeste klieënte gryp net eenvoudig die laagste tender/kwotasie om geld te probeer spaar en kyk nie verder nie. Daar is so baie maniere om uit te vind of 'n kontrakteur sy sous werd is en of hy enigsins geregistreer is as bouer. Vriendelike groete. Marius Visser.
Gestuur deur on:    08/03/2008 14:22
Gestuur op:    Marius Visser
Email Address:    mlvisser@telkomsa.net
Reply to this posting

| Naam
| E-pos
| Onderwerp
| Boodskap
 

Home
Free Newsletter
Competitions
ON WOMEN24
REGULARS  
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
ABOUT WOMENS 24
Terms and conditions
Contact Us
Advertising


© home 2007. All rights reserved.