| KREATIEWE LEEFSTYL  
 
| TEKEN IN OP TUIS | ARGIEWE | CLICK FOR ENGLISH  
              TUIS WERKSESSIES NUUT GESELS SAAM GALERYE AGTER DIE SKERMS KOMPETISIES KONTAK ONS
 
Lees alle besprekings »

Onderwerp:   
Bottelsnyer
Boodskap:    In 'n vorige uitgawe (seker 'n paar jaar terug), was daar 'n advertensie van 'n bottelsnyer wat aan 'n tafel vasklamp met 'n snyer. Mens kan dan glase maak van bierbottels en wynbottels. Die boonste "nek" van die bottel word dan aan die onderkant vasgegom en siedaar, 'n wynglas. Ek wil vreeslik graag hierdie bottelsnyer koop en van al my man se bierbottels glase maak. Ek sal nooit weer uit glase hardloop nie, die kinders kan dan ook maar 'n glas glas gebruik, want dit kan maar breek, my man moet maar net weer bier drink. Help my asseblief, ek wil dit graag gedurende die Maart vakansie begin gebruik. Ek wil al die familie se bottels bymekaar maak en glase vir hulle maak. Dankie vir 'n uitstekende tydskrif, tot my man waardeer julle tydskrif. Wandi Rovati
Gestuur deur on:    13/02/2008 07:57
Gestuur op:    Wandi Rovati
Email Address:    barhigh@soft.co.za
    • Jaco-Louis Bottelsnyer jacolouis@media24.com 14/02/2008 16:03
Reply to this posting

| Naam
| E-pos
| Onderwerp
| Boodskap
 

Home
Free Newsletter
Competitions
ON WOMEN24
REGULARS  
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
ABOUT WOMENS 24
Terms and conditions
Contact Us
Advertising


© home 2007. All rights reserved.