| Boodskap: |
Ek en my man is besig om 'n nuwe stoepie te bou en wil net eers beton gooi. In die Sept. 07 uitgawe se hulle by die wenk dat mens die beton met bymiddels kan kleur. Waar kan ek van die bymiddels in die hande kry en wat is die naam?
Tuis-redaksie: Dankie vir nog 'n puik idee wat my pondok na 'n paleis gaan laat lyk!!
Groete Audrey |