Genoeg vir: 6-8 porsies
Bereidingstyd: 45 minute
Gaarmaaktyd: 1½ uur (plus marineringstyd oornag)
1 kg lamsboud, in 2,5 cm blokkies gesny
15 ml fyn komyn
15 ml fyn koljander
10 ml borrie
5 ml rissiepoeier
3 heel naeltjies
3 heel wonderpeperkorrels
4 kardemomsade
2 kaneelstokkies
4 vet knoffelhuisies, gekap
1 duimgrootte stuk vars gemmer, geskil, fyngerasper
2-3 heel rooi brandrissies
125 ml suurlemoensap
250 ml dun ongegeurde jogurt (gebruik drink-jogurt)
250 ml lensies
500 g basmatirys
1 groot of 2 middelslag-uie, in skyfies gesny
olie vir diepbraai
botter om die pot te smeer
sowat 1 kg middelslagaartappels (genoeg om die bodem van die pot te bedek)
DAE (DHAI)
250 ml dun ongegeurde jogurt
1 bossie koljanderblare, fyngekap
1 brandrissie, fyngekap (opsioneel)
sap van ½ suurlemoen
sout
Kliek hier vir ons galery.