
Dekor
Skuif jou meubels reg vir verskillende gebruike
Kuns in jou huis Als oor hoe jy kunswerke moet uitstal
Huistoestelle Kies die regte een vir jóú
Styl van die maand 'n Neokoloniale avontuur

Selfdoen
Verf 'n nuwe kombuis en badkamer
Bêreplek in 'n oopplanvertrek Maak dit self
'n Gawe kapstok Dié idee gaan groei

Jou tuin
Alles in jou agterplaas Vrugtebome, kruie, 'n rëentenk en die hond se werf
Baldadige bolle Plant nou vir die lente
Kweek Groenboontjies
Plant van die maand Kannas kom terug

Uit die kombuis
Groenboontjies bly 'n wenner
Swart en o, so stylvol op jou bord
Stap vir stap Perfekte poffertjies
Skink Wat sê die etiket?