
Dekor
Betower met verf Verf is steeds die beste en goedkoopste manier om jou huis 'n nuwe
voorkoms te gee
Breek en bou Ons wys jou drie projekte wat die eienaars self aangepak het – twee vir minder as R100 000
Dekor-dilemma Ons gee raad oor probleemareas in jou huis
Styl van die maand Leef groen

Selfdoen
Maak 'n lamp Gebruik 'n paar takke en maak 'n treffende tafellamp
Lig op jou bas Maak 'n ligkas van perspex gevul met boombas
Timmer aardse meubels 'n Omgewingsvriendelike bankie en tafel vir jou tuin
Fyn kosyn Rond jou deuropeninge stylvol af –
ons wys hoe

Jou tuin
Plant 'n blokkiestuin Tjoef-tjaf skaakmat
Hoogstamplante Gesnoeide kunswerke in jou tuin
Plant van die maand 'n Grondbedekker vir oral

Uit die kombuis
Padkos Pak 'n piekniek
Stap vir stap Tertkors in 'n kits
Kwepers Ons wys jou hoe om dit te plant, plus ses resepte om dié vrug van toeka te geniet