| KREATIEWE LEEFSTYL  
 
| TEKEN IN OP TUIS | ARGIEWE | CLICK FOR ENGLISH  
              TUIS WERKSESSIES NUUT GESELS SAAM GALERYE AGTER DIE SKERMS KOMPETISIES KONTAK ONS
 
 

Hierdie maand

Wie ook al gesê het dat 'n mens die nuwe jaar met alle mag moet stormloop het nog nooit die lang, warm en soel Januarie-dae in Kaapstad ervaar nie. Daar is geen beter tyd om vroeg in die oggend op te staan en in jou eie tuin te ontspan voor die eerste strale ongenadiglik begin skyn nie. Dis my tonikum vir die dag, en ook die beste tyd om jou kop skoon te kry vir die nuwe jaar. Dis juis wat ons dié maand In Tuis doen – raak rustig en kry 'n gemaklike pas vir die jaar. Ons wys jou hoe om stil hoekies in en om jou huis te skep, plant waatlemoene, skuif die meubels in die leefvertrek 'n bietjie rond en gee sommer hope selfdoenprojekte om jou elke Saterdag besig te hou. Kom raak rustig saam met ons.
Anneke

 

 

Dekor

Ontspan tuis Jou eie toevlugsoord
Alternatiewe ruimtes Maak dit jou huis
Dekor op 'n begroting Styl kom met tyd
Styl van die maand Kry kalmte uit die Ooste

 

 

Selfdoen

Maak 'n kopstuk met bêreplek
Timmer 'n tafel 1 plan, 3 groottes
Ouma se kas kry nuwe lewe

 

 

Jou tuin

Rose Alles wat jy wil weet
Kweek waatlemoene
Plant van die maand Botterblom in die son

 

 

Uit die kombuis

Klop en skep met eierwit
Stap vir stap So maak jy dolmades
Sappige waatlemoen

LEES ALLE HIERDIE MAAND ARTIKELS »

Home
Free Newsletter
Competitions
ON WOMEN24
REGULARS  
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
ABOUT WOMENS 24
Terms and conditions
Contact Us
Advertising


© home 2007. All rights reserved.