| KREATIEWE LEEFSTYL  
 
| TEKEN IN OP TUIS | ARGIEWE | CLICK FOR ENGLISH  
              TUIS WERKSESSIES NUUT GESELS SAAM GALERYE AGTER DIE SKERMS KOMPETISIES KONTAK ONS
 
 
   deur Ashley Stemmett

Vervang self 'n kraan

Krane van goeie gehalte is 'n maklike manier om 'n badkamer nuwe lewe te gee. Ons wys jou hoe.

Inkopielys
  • nuwe kraan en pyphegstukke – ons het een uit die Avio-reeks gebruik
  • wasters
  • loodgietersplakband
  • twee afsluitkrane

    Wat het jy nodig?

  • klein moersleutel – 'n grootte wat op die hegskroef en pyphegstukke pas
  • skroefsleutel

    So maak jy
    Belangrik: Draai altyd die hooftoevoer van jou water af voordat jy enige loodgieterswerk in en om die huis doen. As dié take baie tyd in beslag gaan neem, maak ketels en genoeg waterbottels vol voordat jy begin...

    Kliek hier vir die stap-vir-stap instruksies.

  • LEES ALLE DEKOR/SELFDOEN ARTIKELS »

    Home
    Free Newsletter
    Competitions
    ON WOMEN24
    REGULARS  
    Columnists
    Blogs
    Cartoons
    Find restaurants
    ABOUT WOMENS 24
    Terms and conditions
    Contact Us
    Advertising


    © home 2007. All rights reserved.