TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
Mei-dekor
Spesiaal vir 11 Mei
Bederf haar op Moedersdag met blomme wat sê wie sy is en 'n geskenk wat uit jou hart kom.  
kliek hier vir die gallery         kliek hier vir vorige gallerye
Maart-só maak jy!
Uit die hart
Jy kan alles wat jou hart begeer maak.  
kliek hier vir die gallery         kliek hier vir vorige gallerye
VRAAG EN ANTWOORD   
Lounette Fourie en Anita Rabie is verantwoordelik vir al die wonderlike selfmaak-idees wat maandeliks in Sarie verskyn. Jy kan enige vraag in die verband aan hulle stel en jy sal verseker 'n oplossing kry.
Limewash:
Ek wil my kombuiskaste wit "limewash"... hoe gaan ek te werk om die tegniek doeltreffend te kry. My huidige kaste is geverf met 'n houtgryn afwerking, maar die oranje kleur raak vir my vervelig.
ANTWOORD Vir 'n “limewash” voorkoms, moet jy heel eerste al die verf of vernis van die huidige oppervlak verwyder, tot op die ru-hout. Maak ook seker dat jou kaste egte hout is. Daar is baie klaargemengde produkte op die mark beskikbaar, maar ons het ondervinding van Woodoc. Dit is ‘n vernis, waar by jy ‘n tint meng. Dit word slegs aangeverf, sëel die hout en die grein sal nog steeds sigbaar wees.
vorige vrae & antwoorde:      Het jy 'n vraag? Vra hier

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising