Voor die storm Reg vir die laagop- laag-voorkoms? Dra 'n moulose trui bo-oor chiffon en gebreide teksture.
Noupypbroek van geruite stof met metaalglinstering
(R339,95), Rage. Roomkleurige top met chiffon-moue, gebreide neklyn en borduurwerk (R895), Aftershock. Swart moulose trui (R1 965), Cigar.