|
Modedrama – 'n rok vir elke rol
Dra al jou pêrels gelyk. Die twee kort pêrelhalssnoere (R199 elk), die mediumlengte (R249) en die twee langes (R299) is van Miglio. So ook die lang pêrelhalssnoer met die kruis (R249) en die harthalssnoere met pêrels, glas en silwer (onderskeidelik R399 en R499). Die roomkleurige rok (R1 200) is van die ontwerpers Abraham Louida by Black Coffee en die swart serp in haar hare (R57) van Claire's.
|