Indien jy met enige van die SARIE-span wil gesels oor 'n artikel wat jou geprikkel het, 'n knelpunt wil uitklaar, 'n ruiker wil gee, 'n navraag het, kliek op die e-pos adres en vra jou vrae direk aan hom/haar.
Vir redaksionele navrae skakel 021 446 5121.