TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
stem
Hoe hanteer jy kritiek in die werkplek?
 Ek leer deur my foute
 Ek raak kwaad
 Dit laat my voel ek is nie goed genoeg nie
 Dit moet opbouend wees
 
Teken in & wen 'n yster-riffelpan van Le Creuset

20 Gelukkige SARIE-lesers kan 'n gietyster-riffelpan van Le Creuset van R768 wen. Al wat jy hoef te doen is om enige van die 4 inteken-opsies te kies

Duursaamheid is beslis een van die grootste voordele om met Le Creuset-gietysterprodukte te kook. Die gietyster-oppervlak versprei die hitte egalig en verseker dat die kos se geur beter behoue bly en noodsaaklike voedingstowwe nie verlore gaan nie.

Die riffelpan is ewe doeltreffend om vleis of groente te braai of stadig te laat prut. Die pan het ook plek waar jy oortollige vet kan afgooi. Die Le Creuset-riffelpan kan bo-op die stoof, in die oond of onder die roosterelement gebruik word – sit sommer jou ete daarin voor!

Hoekom is SARIE KOS 'n moet-hê in jou kombuis?
'n Verleidelike foto by elke resep

  • Lekker spyskaarte vir maklik onthaal
  • Lusmaker-leesstof deur gesoute kosskrywers
  • Stap vir stap wenke
  • Die jongste kosnuus en -gebeure
  • Droomgoed vir jou kombuis
  • En moeitevrye, inspirerende resepte wat almal sal laat vra vir meer!

    4 uitsoek-inteken-opsies vir jou

    1.Teken in op Sarie & Sarie Kos
    16 tydskrifte @R299,75
    (12 SARIES & 4 SARIE KOS-UITGAWES)
    Jy spaar R83,45

    2.Teken in op Sarie Kos
    4 tydskrifte @R89,73
    (Julie, Oktober, Desember 2008 en April 2009)
    Jy spaar R30,07

    3. Teken in op Sarie
    12 uitgawes @R221
    Jy kry 20% afslag
    Jy spaar R42,40

    Hernu jou Sarie
    12 uitgawes @R211
    Jy kry 25% afslag
    Jy spaar R52,40

    Onthou, al is SARIE in 2 groottes te kry – die gewone grootte & 'n kleiner handsak-grootte – kan jy net op die gewone grootte inteken.

    Teken só in

  • Voltooi die vorm in hierdie maand se SARIE en pos aan SARIE, Vrypos, CB0006, Kaapstad 8000 of faks die vorm aan 021 405 1040
  • Vir navrae skakel 0860 103 664, faks 021 405 1040 of e-pos sarie_inteken@media24.com.

  • ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
    Home
    FREE Newsletter
    Competitions
    Love & Sex
    Books & Astrology
    Fashion & Beauty
    Careers & Money
    Pregnancy & Parenting
    Wellness
    Home & Away
    TV & Gossip
    Chat & Win!
    Competitions
    Book Club
    Horoscopes
    Soapies
    Columnists
    Blogs
    Cartoons
    Find restaurants
    Terms and conditions
    Contact Us
    Advertising