|
10 Somer moets
Rok. Vier jou vroulikheid - dra weer 'n rok. Style wat jou middel beklemtoon, is in soos hierdie een van Maya Prass (R920). Waag deur helder kleure te ment, soos dié oranje string krale (R195 van Lulu Belle) saam met die Oosters geïnspireerde rooi rok.
|