TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
MODE - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  nagmerrie
Ek is 49, 1,72m en weeg 85kg. Ek vind dit werklik moeilik om klere te koop in die winkels. Ek is met sommige kledingstukke tussen 'n 14 en 16. Ek vind ook dat klere wat 'n 18 gemerk is myle te groot is om my lyk en te klein vir my bo arms. Wat maak ek om klere te kry, of moet ek terug gaan na selfmaak? Word die klem vir mooi klere net gemik vir nommers 8, 10 en 12? Die sogenaamde Big and Beautiful is belaglik, oral word vir die groter vrou gesê sy moet nie klere dra met groot blomme nie, dit laat jou net groter lyk. Waarom dan die hope tops in die winkels met GROOT blomme? Dan praat ek nie eers van swemklere nie - dis 'n nagmerrie op sy eie. Kan jy asseblief raad gee

Antwoord: Ek het begrip vir jou dilemma, maar ek glo dat die kettingwinkels soos Foschini, Truworths, Milady's, Topics en Edgars met elke seisoen hulle modes vir die voller figuur verbeter en aanpas. En van ons kant probeer ons ook gereeld terugvoering soos joune deurgee aan die kettingwinkels. Maar gaan gerus weer bietjie in die winterseisoen... daar is groot belofte!
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising