|
|
|
|
MODE - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: verbloem figuurfout
Ek het kort, bak bene en is effens geset. Watter klere - langbroek of rompe - moet ek dra om hierdie figuurfout te verbloem? Moet die langbroek noupyp wees of onder uitklok?
Watter tipe rompe is die geskikste vir my figuur?
Antwoord: Preporsies is van die grootste belang. Jy moet klere dra wat jou langer en slanker lyne gee. Wye pype maak jou korter en vetter. Die pype moet liefs nouer en regaf wees om die bene slank te laat lyk. Dra toppe wat vleiend is ... nie oorgroot wat jou nog groter laat lyk nie. Kies iets noupassend maar nie te styf nie. Die baadjies en toppe moet preporsioneel reg pas by die broeke of romp. Dit moet liefs 'n potloodstyl wees wat net onder die knie of middeel kuit hang - nie te lank nie. Onthou die preporsies! |
|
|
|
|
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|