|
|
|
|
MODE - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: katoen
Katoen is mooi, maar dit kreukel. Hoe gemaak daarmee? Ek lyk altyd soos iets wat uit die wasmasjien kom!
Antwoord: Katoen soos linne is 'n natuurlike stof en ja dit kreukel. Hoe meer dit gedra word en hoe sagter die materiaal word, hoe meer natuurlik is die kreukels. In Europa by winkels soos Zara en Mango waar linne en katoen groot nuus was in die somer, het al die gekreukelde klere die rakke volgehang. Jy is of iemand wat nie omgee om gekreukel te wees nie of iemand wat kreukelvry en presies wil wees. Dis jou keuse... |
|
|
|
|
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|