TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
MODE - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Romp se lengte
Ek is ongeveer 1.58 m lank en weeg 52 kg. Ek het 'n peervormige lyf. Ek sal graag wil weet wat is die regte lengte wat my rompe behoort te wees, net onder die knie, by die kuit, by die enkel? So ook baadjies, kort of lank? Wat sal my die beste pas om my groterige boude te verbloem? Dankie.

Antwoord: Wat romplengtes betref, ignoreer die modeneigings en volg di?oue re?? 'n romp moet net bo die slankste deel van jou been eindig. En as jy ouer as 40 is, is 'n miniromp taboe! Die beste rompstyl vir jou figuur is die A-lyn. Kies 'n donker kleur. Hou liewer by 'n langer, lospassende top in 'n helder kleur met patroon- of ander detail ? dit sal die fokus na jou bolyf verskuif. Dra ook gerus 'n skouerlose neklyn om jou skouers bre?te laat lyk.

Wenk: Empirestyl-rokke is tans hoogmode en 'n baie goeie keuse vir jou figuurtipe. Kies 'n laaggesnyde neklyn en drapeer 'n lang serp om jou nek of skouers.

POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising