TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
MODE - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Skemerkelkie-geleentheid
Hallo daar! Ek het hulp nodig met 'n besluit oor wat om aan te trek. Ons moet oor 2 weke na die Mrs United Nations funksie gaan by die Sheraton Hotel in Pretoria. Die drag is "cocktail". Wat op aarde trek 'n mens aan? Wil nie graag heeltemal swart aantrek nie want dit laat my baie dood lyk (ek is blond). Baie dankie!

Antwoord: Dra een met spaghettibandjies wat sag en vloeiend is. As jy swart kies, dra ?n kleur-knooptrui met blinker-detail en gekleurde, metaalkleurige ho?kskoene. Of kies antieke juwele soos ?n kleurvolle borsspeld of ?n paar stringe gekleurde krale. Dieselfde geld vir ?n swart langbroek of snyerspak.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising