|
|
|
|
MODE - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: tipe skoen saam met 'n mini
Wat is die gepaste hoogte hak om saam met 'n denim mini te dra?
Antwoord: Die keuse is joune!!!! 'n Plat insteekskoen of sandaal lyk altyd goed... ook die klein hakkie wat nou hoogmode is. Die besondere hoë hakke is vir tieners met hul lang bene en hoogs moderne voorkomste. Maar as jy nie 'n platskoen mens is nie, pas 'n paar verskillende hoogtes hakke aan om te kyk wat die beste by jou bene lyk en waarin jy gemaklik is. Met al die wonderlike plat sandale wat die somer oral is... is dit egter jou keuse. |
|
|
|
|
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|