TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
MODE - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Troue op die strand
Ek is in die ou taal 5vt 4", met 'n 36 bolyf, 34 middel en 'n 42 heup en het nie eens kuite nie! My vriendin trou oor 2 weke (by die see ? op die strand ? formeel) en ek is desperaat, moeg gesoek in al wat winkel is vir klere. Wat se styl moet ek vermy?

Antwoord: Moenie te lospassende klere dra nie, maar moet ook nie klere dra wat te klein is nie. Kies bv. 'n baadjie wat goed pas. As jy 'n broek kies, moenie 'n styl kies wat nouer na onder word nie. Hou by wyer pype. Moenie een kleur bostuk en 'n ander kleur aan jou onderlyf dra nie. 'n Goeie keuse is 'n swart of donker rok. Kies gerus ook juweelkleure soos pers, smarag en pruim vir 'n troue op die strand. Empirestyl-rokke is nou hoogmode en ideaal vir jou figuur. Hou by 'n bostuk met 'n ronde of V-nek, of selfs 'n halternek of bostuk met breë andjies.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising