TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
MODE - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  bootreis
Ek gaan vir 'n week op 'n bootreis (cruise). Watter tipe klere moet ek inpak?

Antwoord: Dink gemaklik! Lekker gemaklike ligte klere vir die dag (jou swembroek) en elegante nommertjies vir die aand. Gewoonlik op so 'n reis is elke aand 'n geleentheid. Mense gee dus meer aandag aan jou aandklere. Maar pak vir die dag driekwartbroeke of langbroeke in. Jy kan selfs kortbroeke inpak, afhangende van die weer. Klein ligte toppies is 'n moet en moenie vergeet om iets warms saam te neem nie. Dra plat gemaklike skoene, want jy stap soms bietjie moeilik op 'n wiegende boot!
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising