|
|
|
|
MODE - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: fashion-buyer
Hoe word 'n mens 'n fashion-buyer?
Antwoord: Gaan praat met personeelbeamptes by die kettingwinkels soos Woolworths, Truworths, Topic, Edgars of Ackermans en hulle sal jou die regte roete kan gee om te volg.
|
|
|
|
|
Het jy enige MODE vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|