 |
|
Illustrasie: Marie-Louise Myburgh
|
|
|
|
|
|
|
WOON-IDEES - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Vensters
My hoofslaapkamer venster wys na die straat; hoe kan ek dit meer privaat maak sonder om dit te laat toe bou?
Antwoord: 'n Venesiese blinding is 'n moontlike oplossing. Jy kan dit reguleer vir nodige lig. Anders kan jy 'n dubbele gordyn-reling hang met sagte, deursigtige gordyne agter en jou dikker gordyne voor. Niemand kan dan in die dag insien nie, en saans trek jy tog jou gordyne toe. |
|
|
|
|
Het jy enige WOON-IDEES vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|