TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
Illustrasie: Marie-Louise Myburgh
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
WOON-IDEES - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Nuwe alles
EK wil graag my hele sitkamer verander. Al die ou meubels uitgooi en van vooraf begin. Ons plekkie is nie baie groot nie so 9m x 4m. Ek wil dit graag olyf groen en wit maak. Ek soek idees, ek hou ook nie van baie meubels en tierlangtynties nie. Ek is nogal mal oor die rothang meubels wat nou in die mode is. Kan jy dalk 'n paar voorstelle maak ?

Antwoord: Die belangrikste is om eers te bepaal presies wat jy nodig het en ons sou dink 'n rottangstel met 'n 2 sitplekbank plus 2 los stoele is voldoende. Soek van die stewiggeweefde tipe. Rottang in 'n donker kleur is baie kontemporer en sal nie gou dateer nie. Soek'n hout koffietafel om hierby te pas, ook in 'n donker kleur. Die rottangmeubels het gewoonlik los kussings: wat van 'n materiaal met groen en wit strepies? Dit sal 'n baie vars voorkoms gee. [Lounette Fourie]
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige WOON-IDEES vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising