TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
Illustrasie: Marie-Louise Myburgh
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
WOON-IDEES - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Lapverf
Ek wil graag begin met lapverf. Ek het die verf en kwasse, maar dis al. Waarvoor is die sponsie wat ek daarby gekry het? Watter soort lap gebruik mens? Sit ek sommer op die vloer of by 'n tafel, of waarop druk ek? Is swart omlyner regtig nodig om als? Ek sukkel bietjie daarmee. Enige raad is baie welkom seblief.

Antwoord: 'n Materiaal genoem Seed cloth werk uitstekend vir lapverf. Meeste materiaalwinkels hou dit aan. Suiwer katoen sal ook werk. Was dit net voor die tyd om dit te krimp en van alle stysel in die materiaal ontslae te raak. Moenie 'n sintetiese materiaal gebruik nie, want die verf sal vloei. Die sponsie word gewoonlik gebruik as jy groot areas moet verf. Aanwending lyk dan meer egalig. Gebruik die omlyner so min as moontlik, want dit kan jou verfwerk hard en slordig laat lyk as jy nie netjies daarmee werk nie. Oefen eers op 'n afvallappie tot jy die kuns van omlyning bemeester het. Pak dik koerante op jou werktafel en moenie die verwerk daarop laat droog word nie. Plaas dit op 'n swart vuilgoedsak om te laat droog word. Jy kan ook jou lap oor 'n ou raam span en dit so laat droog word.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige WOON-IDEES vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising