TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
Illustrasie: Marie-Louise Myburgh
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
WOON-IDEES - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Glas en Bottels verf
Ek wil graag weet wat ek alles moet he om op glas en bottels te verf en idees vir kersgeskenke.

Antwoord: Jy benodig natuurlik glasverf in verskillende kleure, kwassies, glasverfomlyner en helder glasbottels. Mooi bottels is by bottelfabriekswinkels te koop. Versier hierdie bottels met eenvoudige geverfde patrone. Vul hierdie bottels met bv. gegeurde asyn badolies. Die verf is redelik loperig, oefen dus eers op ?n afval stukkie glas. Volg die vervaardiger se aanwysings neukeurig.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige WOON-IDEES vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising