|
Vraag: Dogtertjies se kamers
Hi
Ek wil my dogterjie van 4 jaar se kamer oordoen, maar as ek dit oordoen wil ek die hele kamer oordoen soos bv Barbie, waar kry ek doevy, gordyne, lampies kassies ens wat alles bymekaar pas.
Antwoord: Jy sal 'n bietjie moet rondsoek, maar gewoonlik het winkels soos Sheet Street sulke beddegoed. |