TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
Illustrasie: Marie-Louise Myburgh
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
WOON-IDEES - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Ingeboude tv kamer sitplekke
My tv kamer het n snaakse vorm - nie gewone reghoek of vierkant vorm nie - nou is dit moeilik om net n sitkamer stel of iets soortgelyks neer te sit. Ek wil nou banke al langs die mure inbou met groot los kussings as rug leunings. Wat is die beste wydte wat ek die banke moet maak asook die hoogte?. Wat is ook die beste spons tipe om te gebruik vir die onderste sitplek kussings- ("density" en dikte van die spons) sodat jy nie voel dat jy te hard sit nie. Of moet ek dalk iets anders gebruik vir die kussings. Wat sal ook die beste tipe materiaal wees om te gebruik, wat ek kan was.

Antwoord: Meet die hoogte en diepte van jou bestaande bank en laat die skrynwerker dit hiervolgens maak. Die sponsdikte moet omtrent so dik soos 'n matras wees. Kies liewer 'n sagter spons as die "high density" soort. Jy kan ook na sintetiese vulstof soos Uni-curl kyk as jy van 'n sagter voorkoms hou. Dit is wel 'n bietjie duurder as spons. Maak los oortreksel wat jy kan afhaal. Kies stoffeerstof wat 'n mengsel is van natuurlike en sintetiese stowwe. Maak seker of dit wasbaar is.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige WOON-IDEES vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising