|
|
|
|
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Perske tert
Ek is op soek na 'n resep van 'n koue perske tert. Skoonma het jare terug so 'n tert gemaak. Sy is oorlede en resep is verlore.
Antwoord: Ongelukkig het ek nie so 'n resep nie, maar ek sal uitkyk vir een. |
|
|
|
|
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|