TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Maklike en vinnige disse
Ek kom partymaal laat by die huis, dan is ek nie altyd lus om 'n lang eetmaal voor te berei nie. Watter lekker en vinnige disse het jy in gedagte?

Antwoord: Hoenderslaai met neute
  • Lewer 6-8 porsies
  • 250 ml hoenderaftreksel
  • 5 ml droë dragon
  • 10 ml matige kerriepoeier
  • 6-8 hoenderborsies
  • 5 selderystingels, in skyfies gesny
  • 1 bossie sprietuie, in dun skyfies gesny
  • 2 rooi appels, kern verwyder, in dun skyfies gesny
  • 8 songedroogde tamaties in olyfolie, in repies gesny
  • 625 ml gaar skroefnoedels of skulpnoedels slaaiblare
  • 250 ml pekanneute, grof gekap

    Slaaisous

  • 250 ml bloukaasslaaisous
  • 125 ml ongegeurde jogurt

    1. Verhit hoenderaftreksel, dragon en kerriepoeier in 'n kastrol tot kookpunt. Plaas hoenderborsies in die aftreksel en verlaag hitte sodat dit stadig prut. Prut vir 8-10 minute stadig met die deksel op en verwyder kastrol van plaat. Laat hoender in vloeistof afkoel tot kamertemperatuur.
    2. Meng seldery, sprietuie, appels en songedroogde tamaties. Sny hoender teen die grein in 1 cm-dik repies. Plaas terug in aftreksel en laat vir 5 minute staan.
    3. Berei slaaisous deur bloukaasslaaisous met jogurt te meng.
    4. Dreineer hoenderrepies en meng met slaaisous. Vou seldery, appels, sprietuie, songedroogde tamaties en noedels in.
    5. Skep op slaaiblare op 'n groot opdienbord en sprinkel neute oor. Sit voor met vars broodrolletjies.

  • POS 'N NUWE BOODSKAP
    Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
    Jou naam:
    Jou e-pos adres:
    Die onderwerp:
    Die boodskap:
      

    ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
    Home
    FREE Newsletter
    Competitions
    Love & Sex
    Books & Astrology
    Fashion & Beauty
    Careers & Money
    Pregnancy & Parenting
    Wellness
    Home & Away
    TV & Gossip
    Chat & Win!
    Competitions
    Book Club
    Horoscopes
    Soapies
    Columnists
    Blogs
    Cartoons
    Find restaurants
    Terms and conditions
    Contact Us
    Advertising