TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Geurige rys
Het julle dalk 'n paar lekker resepte vir rys? Ek is al so moeg vir die ou wit rys. Dis so tradisioneel en nie meer interessant nie! Dankie

Antwoord:
  • Gegeurde Rys (Sarie, 4 Augustus 1993)

  • 15 ml (3t) hoenderekstrakpoeier
  • 1 lieter (4 k) kookwater
  • 500 g breyani-rys of rysmengsel
  • 100 g geroosterde amandels
  • 100 g sultanas
  • 15 ml suurlemoenskil
  • 1 bossies vars koljanderblare

    Meng ekstrakpoeier met water en kook rys daarin tot gaar, drieneer en meng res van die bestanddele saam met rys.

  • POS 'N NUWE BOODSKAP
    Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
    Jou naam:
    Jou e-pos adres:
    Die onderwerp:
    Die boodskap:
      

    ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
    Home
    FREE Newsletter
    Competitions
    Love & Sex
    Books & Astrology
    Fashion & Beauty
    Careers & Money
    Pregnancy & Parenting
    Wellness
    Home & Away
    TV & Gossip
    Chat & Win!
    Competitions
    Book Club
    Horoscopes
    Soapies
    Columnists
    Blogs
    Cartoons
    Find restaurants
    Terms and conditions
    Contact Us
    Advertising