|
|
|
|
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Kaassous
Ek is op soek na 'n resep vir 'n kaassous, wat nie net 'n witsous met kaas in is nie; veral die geurige sous wat dikwels saam met tongvis voorgesit word.
Antwoord: Hierdie sous word gewoonlik saam met vis voorgesit, dit bevat nie kaas nie, maar jy kan gerus gerasperde kaas daarby roer.
Hollandaise sauce (die resep kom uit 'The Food of France')
2 egg yolks
2 teaspoons lemon juice
90 g unsalted butter, cut into cubes
1. Put die egg yolks and lemon juice in a saucepan over very low heat. Whisk continuously, adding the butter piece by piece until the sauce thickens. Do not overheat. |
|
|
|
|
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|