TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Sjokolade fudge
Op soek na 'n resep vir sjokolade fudge, 'n maklike resep wat melk, suiker, botter en kakao bevat.

Antwoord: Sjokoladepekanneutfudge (Sarie, Aug 2002)
Jy kan die neute uitlaat in hierdie resep
Genoeg vir 25 blokkies:
  • 150 ml volroommelk
  • 150 ml ingedampte melk
  • 450 g (535 ml ) strooisuiker
  • 1 vanieljepeul, in die lengte oopgesny
  • 30 ml kakao
  • 50 g ( 50 ml) ongesoute botter
  • 150 g donker sjokolade, grof gekap
  • 150 g pekanneute, gekap

    1. Verhit melk, ingedampte melk, strooisuiker en vanieljepeul in 'n middelslag-kastrol oor lae hitte en roer aanhoudend tot suiker opgelos is. Hou 'n bakkie koue water en 'n kwas byderhand en was die suikerkristalle teen die kant van die kastrol af sodat hulle kan oplos. Moenie die mengsel laat kook voordat die suiker ten volle opgelos is nie.

    2. Sodra suiker gesmelt is, roer kakao, botter en 50 g sjokolade by en roer tot glad. Bring tot kookpunt en kook totdat mengsel 116?C op 'n suikertermomter less. As jy nie 'n suikertermometer het nie, kook oor matige hitte vir 8-10 minute en toets die mengsel deur 'n druppel of twee in 'n piering met koue water te drup. As die mensgesl 'n sagte balletjie vorm wanneer dit tussen die vingers gerol word, is dit reg. Haal dit dan onmiddelik van die plaat af en verwyder vanieljepeul. Laat staan (sonder om te roer) tot effens afgekoel.

    3. Klop fudge met 'n houtlepel vir sowat 8-10 minute of tot dit lig van kleur raak en verdik. Roer neute by, asook oorblywende sjokoade en giet in 'n sgesmeerde,r uitgevoerde vierkantige koekpan (20 cm). Laat fudge afkoel en stol voordat dit in blokkies gesny word.

  • POS 'N NUWE BOODSKAP
    Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
    Jou naam:
    Jou e-pos adres:
    Die onderwerp:
    Die boodskap:
      

    ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
    Home
    FREE Newsletter
    Competitions
    Love & Sex
    Books & Astrology
    Fashion & Beauty
    Careers & Money
    Pregnancy & Parenting
    Wellness
    Home & Away
    TV & Gossip
    Chat & Win!
    Competitions
    Book Club
    Horoscopes
    Soapies
    Columnists
    Blogs
    Cartoons
    Find restaurants
    Terms and conditions
    Contact Us
    Advertising