TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Prawn resep
Ek is opsoek na 'n resep vir prawns net om hulle te braai sonder veel moeite en dalk 'n sous om dit saam met die prawns te eet.

Antwoord:
Steurgarnale (prawns)
20 medium steurgarnale, skoongemaak
5 sprietuie, opgekap of een groot ui opgekap
sesame olie
vars koljanderblare
Sous
15 ml gekapte vars gemmer
4 vars knoffelhuisies, gekap
40 ml uitgedrukte suurlemoensap
gerasperde skil van 2 suurlemoene
sesame olie
1 rooi brandrissie, opgekap
20 ml bruinsuiker

1. Meng al die bestanddele vir die sous en verhit oor lae temeperatuur.
2. Verhit olyfolie in pan en braai sprietuie gevolg deur die garnale totdat dit pienk raak (dit neem sowat 3-5 minute)
3. Roer sous by die garnale, meng koljanderblare daarby en bedien onmiddelik.

POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising