TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  blind bak
Wat is blind bak?

Antwoord: Blind bak beteken die tertdop word vooraf sonder vulsel gebak. Prik die bodem van die tertdeeg met 'n vurk, plaas bakpapier oor die deeg en vul die tert met droëboontjies of lensies. Bak volgens die resep in 'n voorverhitte oond vir sowat 10 minute. Verwyder flan uit die oond en verwyder boontjies en bakpapier deur dit versigtig uit te lig. Plaas die flan (sonder bakpapier en boontjies) terug in die oond sodat die bodem van die tertdeeg ook gaar kan word. Die doel hiervan is om 'n gaar tertkors te verkry vir 'n tert met 'n vulsel wat nie gebak hoef te word nie - dit verseker ook 'n bros kors vir 'n tert wat weer gebak gaan word. Laat die gebakte tertdop afkoel voordat dit gevul word. (Sarie April 2003, Deuglike deeg, deur Sonja Jordt)
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising