TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  sangria
Het jy vir my 'n resep vir sangria? Ek wil dit as 'n drankie bedien saam met pizzas.

Antwoord: Hiermee 'n lekker resep vir Sangria
Lewer 6 porsies

10 naeltjies
1 heel lemoen
750 ml droë rooi wyn
625 ml perske-lemoensap
3 kaneelstokkies
75 g (90 ml) suiker
2 middelslag-lemoene, in skywe gesny
ysblokkies

1. Druk naeltjies in lemoen.
2. Plaas wyn en vrugtesap in kastrol met heel lemoen, kaneel en suiker.
3. Verhit en roer tot suiker opgelos het.
4. Laat afkoel en plaas oornag in yskas.
5. Om voor te sit, haal lemoen en speserye uit. Giet in mooi glasbeker of ponsbak.
6. Voeg orige bestanddele by en giet in glase. Garneer met kruisement.

POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising