|
|
|
|
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: oormatige sout
Hoe gemaak as mens te veel sout in jou kos gegooi het?
Antwoord: Indien jy te veel sout in jou kos gegooi het bv. 'n stowegereg, skil 'n paar aartappels, sny dit in kwarte en laat dit vir 'n tydjie saam met die stowegereg prut. Haal die aartappels uit sodra die gereg genoeg geprut het. Indien daar te veel sout in bv. rys is, kook nog 'n helfte hoeveelheid rys sonder sout en roer dit by die rys wat te veel sout in het. |
|
|
|
|
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|