|
|
|
|
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Wat is antipasti?
Wat is antipasti? Ek hoor koskenners praat daarvan maar het geen benul wat dit is nie.
Antwoord: Antipasti beteken 'n paar happies wat koud as voorgereg geniet word. Dit bestaan dus nie uit 'n bak pasta nie, maar gewoonlik uit koue vleise, gemarineerde groente, crostini's met vulsels en vele meer. Jy kan ook antipasti as hoofgereg voorsit met 'n groot verskeidenheid peusel-happies en brode. |
|
|
|
|
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|