|
|
|
|
KOS & WYN - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Kos idees vir alleenlopers
Watter interessante kos idees kan mens vir alleenloper vriende voorberei op valentynsdag sonder om die 'cliche' van soetsappige romantiese aangeleenthede te ver te neem?
Antwoord: Nooi 'n paar vriende en sit groot bakke vol vingerhappies en varsgebakte brode voor. Die happies kan bestaan uit doopsouse, dolmades, olywe, frikkadelle op 'n stokkie, hoenderstukkies, gebraaide steurgarnale, gemarineerde sampioene en kase.
|
|
|
|
|
Het jy enige KOS & WYN vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|