|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Bruin vlekke op hande en bene
Ek het lelike bruin vlekke op my hande. Ek hoor hulle praat van "ou mens vlekke". Ek het ook vreeslike lelike bruin kolle en merke op my bene. As ek 'n selftan aansmeer lyk dit nog leliker. Het jy asseblief vir my raad. Vriendelike groete, Yvonne
Antwoord: Probeer 'n produk soos Roc se Soya Anti-Taches Anti-Brown Spots Balm wat help om die melanienproduksie te beheer wat vir die vorming van bruin vlekke verantwoordelik is. Vermy sonblootstelling aangesien dit die voorkoms van bruin vlekke vererger. |
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|