|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Rekmerke
Ek is 30. Ek het 'n paar jaar(4-5) gelede rekmerke begin te kry. Die probleem is dat die rekmerke tot op my knieë is. Ek is bruin van kleur en nou lyk die rekmerke (wit) sigbaar. Ek voel verskriklik skaam vir die merke, want ek is nie in staat om shorts of iets korts aan te trek nie, en ek is tog nie so oud dat ek nie nou net lang rokke moet aantrek nie. Die merke is al so oud, ek weet nie wat kan ek gebruik om daarvan ontslae te raak nie. GROOT ASB het jy nie dalk raad vir my nie? DANKIE
Antwoord: Van rekmerke raak 'n mens maar moelik ontslae, veral as dit oud is. Probeer gerus Justine se Tissue Oil of Bio-Oil. Laasgenoemde is by apteke en Clicks beskikbaar. |
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|