TUIS | JY KAN HELP | KUBERKUIER | BOEKDINGE | E-BRIEWE | LEEF 100% | WEDSTRYDE | KONTAK ONS | TEKEN IN | ADVERTEER
GESELS
SAAM
REDAKTEURS-
BRIEF
ARTIKELS OP DIE
VROU AF
SKOONHEID MODE WOON-
IDEES
KOS & WYN OP REIS VERHALE
 
vorige vrae:
alle vorige vrae 
VORIGE VRAE
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE
Vraag:  Olierige vel
Ek is 13 jaar oud en het 'n baie olierige vel, veral op my neus en voorkop. Ek drink baie water, eet groente en vrugte, was my gesig twee keer 'n dag, slaap nooit met grimering, en vermy hewige vogrome, maar ek kry nog steeds baie puisies! Wat kan ek doen? My maats by die skool het almal sulke mooi, skoon velle en ek het altyd puisies! Ek wil ook graag sulke mooi velle soos al die supermodelle hê. Enige raad?

Antwoord: Dit is nie ongewoon vir iemand van jou ouderdom om met puisies te sukkel nie en ek is bly om te hoor dat jy gesond eet en baie water drink. Ek stel voor dat jou ma jou na julle huisdokter neem sodat hy of sy vir jou medikasie kan voorskryf. Dit is wys om eerder die probleem nou te takel as om met merke en 'n swak selfbeeld later te sukkel.
POS 'N NUWE BOODSKAP
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
Jou naam:
Jou e-pos adres:
Die onderwerp:
Die boodskap:
  

ON WOMEN24 REGULARS ABOUT WOMEN24
Home
FREE Newsletter
Competitions
Love & Sex
Books & Astrology
Fashion & Beauty
Careers & Money
Pregnancy & Parenting
Wellness
Home & Away
TV & Gossip
Chat & Win!
Competitions
Book Club
Horoscopes
Soapies
Columnists
Blogs
Cartoons
Find restaurants
Terms and conditions
Contact Us
Advertising