|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Swartkoppies
Onlangs het ek heelwat puisies gehad. Die oorsaak, weet ek nie. Ek probeer 2liter water per dag te drink. My ken is sweetgaatjies is baie "vuil". Hoe kry ek dit skoon? O ja, ek is op die rype ouderdom van 51. Ek gebruuik Johnson en Johnson se saamtrekmiddel en gaan nou, vn, begin op Oil of Olay se dag, nagrome te gebruik. Dankie vir jou tyd.
Antwoord: Jy het 'n ekstra produk of twee nodig om die vel deeglik mee skoon te maak. Verstopte porie?an met die hulp van 'n skroproom of suiwerende masker behandel word. 'n Diepreinigende salonbehandeling sal wondere verrig vir jou ken en vel. Hou aan met water drink, dis goed vir jou vel. |
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|