|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Donker kringe
Ek het ook donker kringe onder my o?n dit bekommer my ook!
Kan julle miskien n paar voorbeelde van n reinignings dieet vir my epos en oogrome en jel asblief! Ek sal dit regtig baie wardeer!
Groette
Chantall
Antwoord: Neem 'n aanvulling soos vitamiene B12, donker kringe dui dikwels op 'n tekort. Eet 'n paar dae lank net groente en vrugte en drink baie water. Dit behoort te help.
Ek beveel Clarins Eye Contour Gel of Gatineau se Diffusance Eye Contour Gel aan.
|
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|