|
|
|
|
SKOONHEID - VRAAG & ANTWOORDE |
|
|
Vraag: Sakke onder oë
Ek gebruik Elizabeth Arden produkte - wat kan ek gebruik vir sakke onder die oë?
Antwoord: Probeer Elizabeth Arden se Good Morning Eye Treatment. Dit streel die oë soggesn en help om pofferigheid te verminder. Saans kan jy die Ceramide Eye Time Complex Capsules gebruik. |
|
|
|
|
Het jy enige SKOONHEID vrae? Gebruik die vorm hier onder om jou vraag te plaas.
|
|
|
|
|
|
|
|